Latest Features
I love to share my knowledge and passion. Read, watch and listen where I share info and tips on holistic wellness.
Topics
Voelgoed Live
Het jy al ooit gewonder of koffie goed kan wees vir jou?
Het jy al ooit gewonder of koffie goed kan wees vir jou?
Pretoria FM
Eetgewoontes speel ‘n belangrike rol in mens se gesondheid
Die 7de April is Wêreld Gesondheidsdag, en hoewel medikasie, gereelde doktersafsprake en mediese ondersoeke uiters belangrik is, vergeet mense dikwels dat die regte eetgewoontes ‘n groot en belangrike deel van mense se gesondheid is.
Voelgoed Live
Waar begin ek om gesonde gewoontes te skep?
Waar begin ek om gesonde gewoontes te skep? Wees realisties en neem klein tree. Minette vertel ons hoe ons dit kan doen.
MentorMaandag - Finesse Voelgoed
Hoe kan jy gesond leef, mooi lyk en gelukkig wees?
Hoe kan jy gesond leef, mooi lyk en gelukkig wees? Alles begin met ‘n kopskuif en jy moet dit KIES! Hoekom, Ikigai en ‘n besluit…
Finesse Voelgoed Tydskrif
Die geheim vir ‘n lang en gesonde lewe.
As ons ‘n lang en gesonde lewe wil hê, moet ons ons perspektief oor kom en oor ‘n gesonde leefstyl verander. Alles begin by balans – balans in wat ons eet en in hoe ons lewe.
Finesse Voelgoed Tydskrif
Pak gesonde kosblikke met min moeite.
Kosblikke is belangrik vir hope energie en om jou en jou hele gesin se brein vlymskerp te hou. Raak opgewonde oor kosblikke pak.
Finesse Voelgoed Tydskrif
Pak gesonde kosblikke met min moeite.
Kosblikke is belangrik vir hope energie en om jou en jou hele gesin se brein vlymskerp te hou. Raak opgewonde oor kosblikke pak.
Finesse Tydskrif
Moenie hare in jou hande sit nie
ń Vrou se hare is soos haar kroon – iets waarmee sy wil spog. Dit is daarom belangrik datt ons hierdie kroon blink en sterk hou.
Pretoria FM
Holistiese Gesondheid
Ek gesels met Pretoria FM en vertel meer oor wat holistiese gesondheid is en hoe Simply Flourish jou kan help om goed te voel en te floreer.
Finesse Tydskrif
Mentor Maandag | Lag is soos medisyne
Wanneer laas het jy met jou hele lyf gelag?
Só dat dit trane in jou oë bring en jy jou maag moet vashou.
Behalwe dat dit groot pret is, kan ’n bietjie uitbundigheid jou gesondheid ’n aansienlike hupstoot gee en ’n groot verskil in jou liggaamlike en geestelike welstand maak.
Finesse Tydskrif
Gee jou gesondheid n ekstra hupstoot
Lag soos n kitsvakansie. Behalwe dat dit groot pret is, kan n bietjie uitbundigheid jou gesondheid n aansienlike hupstoot gee en n groot verskil in jou liggamlike en geestelike welstand maak.