Lag soos n kitsvakansie. Behalwe dat dit groot pret is, kan n bietjie uitbundigheid jou gesondheid n aansienlike hupstoot gee en n groot verskil in jou liggamlike en geestelike welstand maak.