My 3 maande AANLYN program sluit 55 videos, my “Simply Flourish planner & workbook” en ‘n 30 min sessie saam met my in.
Hierdie program het die potensiaal om jou lewe te verander. Jy gaan leer hoe om te eet vir JOU lyf, jy gaan nooit weer op ‘n dieet hoef te gaan nie en jy gaan jou kos weer geniet! Hierdie program gaan jou ook meer van jouself leer, soveel antwoorde lê in ons kos en leefstyl keuses. Wees reg om te groei, te huil, te lag en ‘n lewenstyl verandering toe te pas wat vir altyd gaan hou. Baie mense wil gesond wees maar min mense kies dit! Hierdie is jou kans om dit te KIES!
Hierdie program kan joune wees vir net R399 per maand (12 month subscription). Liefde, MinetteR399,00
12 month subscription
12 payments of R399
3 month subscription
3 payments of R1000